Anders of Uniek - Vrouedag Kuns Oggend
Advertisement
Ons nooi alle dames uit om 'n oggend van "Woord en Kuns" saam te kom geniet hierdie Vrouedag, 9 Aug 2025 om 10:00. Dit gaan 'n oggend vol inspirasie wees en boonop gaan elke dame leer hoe om 'n kleibeeldjie te maak.
Koste beloop R100 per persoon en sluit in alle kuns benodighede asook 'n lekker peuselhappie.
Koop jy kaartjie op Sondae by die inligtingstoonbank, of kontak gerus ons kerk kantoor by 072 217 6580.