Event

Triest se Wildsfees

Advertisement

Triest se Jaarlikse Wildfees 2025

Kom beleef 'n fees van 'n buffel by Triest se gewilde jaarlikse wildfees!

Geniet ‘n uitmuntende verskeidenheid 8 smullekker wildgeregte – alles voorberei met 'n verskeindenheid wildsoorte. Van sappige rooibok tot geurige Njala. Wildskerrie, Bobotie, Goulash, Pasteie, Bredie gebakte wildsboude en rolle.

Elke jaar word dit groter en beter – en dié jaar beloof om die beste ooit te wees!

Moenie dit misloop nie – bring familie en vriende, en kom kuier saam rondom ‘n bord vol eg Suid-Afrikaanse geure.



Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Klerksdorp Events in Your Inbox