Harmonie Damesoggend
Advertisement
πππ«π¦π¨π§π’π πππ¦πππ§ππ π¬π πππ¦ππ¬π¨π π ππ§π
Almal is welkom
πͺ»Datum: Saterdag, 16 Augustus 2025
πͺ»Tyd: 09:30 vir 10:00
πͺ»Plek: Bella Cardi Wedding Venue
πͺ»Koste: R130 per persoon
Dra βn hoed of iets vroliks op jou kop!
Kom geniet βn ligte ete, βn inspirerende praatjie, βn voorlesing, en pragtige sang saam met ander vroue van geloof.
βΌοΈ Laaste dag om kaartjies te koop is 13 Augustus.
π Bespreek by Bianca: 060 940 2533 of by die kerkkantoor 053 832 7722
Moet dit nie misloop nie, dis altyd βn hoogtepunt op die kalender!