Verbode Gedagtes in Stereo
Advertisement
Verbode Gedagtes in Stereo is 'n debuutproduksie wat by vanjaar se Vrystaat Kunstefees wys. Die stuk handel oor gedagtes wat byna almal ervaar, maar nooit hardop kan sê nie. Geinspireer deur die Facebook Blad "I regret having children", vra die toneel die vraag "Is dit beter om jou gedagtes te deel of moet mens eerder stilbly?".
Advertisement