Event

Bakenskop Basaar

Advertisement

๐ŸŽ‰ SAVE THE DATE! ๐ŸŽ‰

๐Ÿ—“ 1โ€“2 Augustus 2025
๐Ÿ“ NG Kerk Bakenskop
H/V Rhodes & Drakensberg Laan, Carters Glen

Dis weer daardie tyd van die jaar! Die Bakenskop Basaar is oppad en jy wil dit beslis nie misloop nie! ๐ŸŽช๐Ÿ”๐Ÿง๐ŸŽˆ

Verwag โ€˜n heerlike mengsel van:
๐Ÿ› Unieke stalletjies
๐Ÿฐ Heerlike tuisgebak
๐ŸŽถ Vermaak vir jonk en oud
๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿ‘งโ€๐Ÿ‘ฆ โ€˜n Dag vol kuier, lag en lekkerte!

๐Ÿ‘€ Hou hierdie blad dop vir meer opwindende aankondigings en verrassings! ๐ŸŒŸ

๐Ÿ–Š Merk daardie kalender en bring jou mense saam โ€“ Bakenskop gaan groot!

#SaveTheDate #BakenskopBasaar2025 #BasaarPret #FamilieFees #StalletjiesEnSmullekker



Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Kimberley-NC Events in Your Inbox