Event

Kerkbasaar 2 Augustus 2025

Advertisement

🎉Kom kuier saam by ons jaarlikse Kerkbasaar op Saterdag, 2 Augustus 2025, vanaf 09:00 by die Hervormde Kerk, in Windhoek!🎉

Dis weer tyd vir geselligheid, heerlike kos, en hope pret vir die hele gesin! 🌭🍰🎈

🛍️ Wat om te verwag:
• Varsgebakte pannekoek, koeksisters, poeding en ander bederfies
• Smullekker braaivleis, hamburgers en hot dogs
• Kinderpret, speletjies en gesigverf
• Rou vleis en hoender direk van die plaas
• Handwerk en vele meer!

Bring jou familie en vriende saam — almal is welkom! Kom ondersteun 'n goeie saak en ervaar egte gemeenskap en omgee.

📍 56 Fidel Castro Straat, Windhoek
📅 2 Augustus 2025
🕘 Vanaf 09:00

Sien jou daar! 💛



Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Windhoek Events in Your Inbox