Ricus Nel & Appel
Advertisement
Ricus Nel en Appel, twee legendes in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf saam op een
verhoog – wat n kombinasie vir die vertoning van die jaar!
Kom geniet 'n aand vol pret, saamsing en lag saam met die twee unieke legendes – 'n aand wat jy nie kan mis nie!!
Beperkte kaartjies beskikbaar – bespreek nou jou sitplek of 'n tafel van 10 by www.quicket.co.za of volg die skakel:
https://www.quicket.co.za/events/317860-ricus-nel-appel/
Daar gaan kos en drinkgoed te koop wees. Vertoning begin om 19:00 en hekke maak om 18:00 oop. Veilige parkering.