Event

"Sip & Paint"

Advertisement

Kom geniet 'n heerlike oggend saam met Solidariteit Helpende Hand Amanzimtoti!
Kom deel in die pret en "Sip & Paint"
Wanneer: Saterdag - 26 Julie 2025
Tyd: 10:00-14:00
Waar: Kuswag Skool
Prys: R300/persoon
Wat is ingesluit?
Verwelkomingsglasie, geskenksak, verversing, al die verfbenodighede
Wat is daar nog?
Ons Winkel uitstalling
Koffiekroeg
Stalletjies
Gelukkige trekkings
En nog vele meer!
Ons sien uit daarna om jou daar te sien!



Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Amanzimtoti Events in Your Inbox