Winterfest: Kleure met Nádine & Johan Heystek
Advertisement
Nádine en Johan Heystek bring kleur na die verhoog en jy word uitgenooi om dit saam met ons te beleef!
"KLEURE" is ’n musikale reis, geïnspireer deur die seisoene van die lewe – van 'n warm, soet Somer tot die diepte en heimwee van Winter. Met haar kenmerkende stem en verhoogpersoonlikheid bring Nádine bekende plaanslike en internasionale treffers na jou toe in ’n splinternuwe kleurpalet. Die talentvolle Johan Heystek, sorg ook vir meesterlike musikale begeleiding tydens hierdie vertoning.
Datum: 7 Augustus
Tyd: 19:00–20:45
Koste: R120 per persoon
Get Tickets