50 Jaar Feesviering
Advertisement
Hoërskool Wesvalia vier 50 jaar van uitnemendheid!
Datum: 18 Oktober 2025
Tyd: 18:00 vir 18:30
Plek: Hoërskool Wesvalia
Koste: R450 per persoon – sluit vermaak en ete in
Kontant kroeg
Na vyf dekades van trots, tradisie en prestasie, nooi ons al ons oud-leerders, oud-personeel, oud-hoofde en huidige Wesvalia ouers uit om saam met ons hierdie goue mylpaal te vier.
Kom deel in die herinneringe, herleef die oomblikke, en verbind met klasmaats deur die jare heen.
Get Tickets
Advertisement