Event

Die Vyftigers // Kalfiefees // Hermanus

Advertisement

Die VYFTIGERS – Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen en Abel Kraamsaal

Hierdie jaar is Afrikaans amptelik 100 jaar oud en dit is die 25ste jaar wat Kalfiefees gehou word.

Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen & Abel Kraamsaal het pas hulle 50ste verjaarsdae gevier. Die manne skryf en speel hul eie unieke musiek en tydens die Kalfiefeesprogrambekendstelling het Die Vyftigers vir die eerste keer saam gespeel.

Ons gaan hulle almal weer saam op ’n verhoog kry vir nog 'n aand, waarin die afgelope 25, 50 en 100 jaar sinvol tot orde geroep gaan word, gedekonstrueer, gevier en ingeasem word. In hierdie klein en nederige reus van ’n taal, Afrikaans.

Tydsduur: 70 Minute

Geen Pouse
Get Tickets

Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Hermanus Events in Your Inbox