Event

Willem Postma & Pick n Pay Preller Walk MUSIEKFEES

Advertisement

✨Willem Postma Musiekfees - 80 Jaar van roem en faam
(in samewerking met Pick n Pay Preller Walk)

➡️ Kaartjies beskikbaar by Pacofs se kaartjiekantoor of aanlyn by https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1571901559.
(Parkeerkaartjies @ R20 by Pacofs.)

➡️Ons is baie opgewonde om die beroemde Anton Goosen as gaskunstenaar te verwelkom.

Saam met Anton tree Illimar Neitz, bekende kitaarspeler, op. Die fees sluit ook die plaaslike kunstenaar Jacobus Silwer en drie oud-leerders – Gerduan Kemp, Wiesner Hechter en Nikotien (met Ju-Hanco Minnaar as hoofsanger) in. Die Simfonieorkes en Grey se boereorkes sowel as kore van C&N Sekondêre Meisieskool Oranje en Sentraal Hoërskool sal optree.

➡️ Die aand word op ‘n hoogtepunt afgesluit met 'n massakoor van al Willem Postma se leerders.

✅ Merk asseblief op Facebook "going" en deel die plasing, om sodoende te help met die bemarking van hierdie ongelooflike geleentheid. 🤩 https://www.facebook.com/share/19FZ13KhTd/
Get Tickets

Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Bloemfontein Events in Your Inbox