Event

SA Bakkie en SUV Fees

Advertisement

Aandag alle bakkie- en SUV-eienaars!
Ruk op na Sondela Nature Reserve & Spa vir die SA Bakkie en SUV Fees van 29 - 31 Augustus vir 'n aksiebelaaide naweek wat die stof gaan laat staan. Kom span uit of stal uit - hier is iets vir almal!

Bespreek sommer vandag nog jou akkomodasie by aW5mbyB8IHNvbmRlbGEgISBjb20= of skakel 014 736 8800.

Registreer jou bakkie hier: https://tinyurl.com/5n866z8s

Besoek www.ekspo.co.za vir meer inligting, of stuur 'n e-pos aan YWNjb3VudHMgfCBla3NwbyAhIGNvICEgemE= om deel te neem.
Get Tickets

Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Nylstroom Events in Your Inbox