Event

Kom Saam! - met Riana Nel en Andries Vermeulen!

Advertisement

Begin jou dag met inspirasie en vreugde!
Sluit aan by ons vir 'n betowerende oggend vol musiek, stories en motivering.
Die talentvolle sangeres RIANA NEL sal jou hart raak met haar pragtige liedjies, terwyl
Andries Vermeulen - Los 'n Spoor , 'n meester in die kuns van storievertelling en motivering, jou sal aanmoedig om die dag met nuwe moed en energie te begin.
Met die tema "Kom Saam!", nooi ons jou uit om saam te kom en 'n oggend te ervaar wat jou sal inspireer om die beste uit jouself te haal.
Moet nie hierdie geleentheid
misloop nie dit gaan 'n onvergeetlike oggend wees!



Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Alberton-GT Events in Your Inbox