Event

Live Musiek vir Lekker Mense: Baas de Beer @ 33&3rd Degree

Advertisement

🎶 Live Musiek vir Lekker Mense... 🎶
Dit is presies wat by 33 & a 3rd Degree Pub & Pizza gebeur op 9 Augustus, en JY is deel van die lekker mense! 🍕

🎸 Baas de Beer is op die mic, en met kitaar-in-hand verskaf hy vermaak, terwyl jy en jou geliefde/vriende 'n heerlike Vrouedag vier saam met ons. Lekker liedjies wat jou laat lag en verlang, saamsing en saam kuier...
-- Bespreek solank jou tafel - Whatsapp/Bel 062 801 2178 --

PLUS:
🎨 Ons skop die oggend af 'n met 'n kunstige sosiale verf-sessie, Boschendal vonkelwyn, en heerlike kos van 10:00 af. Vir meer inligting en besprekings, WhatsApp Nadine op 082 905 4600 🎨

[Sien die Bubbles & Brushes Vrouedagviering event wat binnekort gelaai word...]









Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Nellmapius Events in Your Inbox