Event

KAREN ZOID | Weskus klanke met Anton Eloff

Advertisement

#KAREN ZOID| WESKUS KLANKE MET ANTON ELOFF

Maak gereed vir ‘n onvergeetlike naweek van musiek en samesyn saam met die koningin van rock haarself, Karen Zoid. Zoid-vertonings is beroemd vir stories en staaltjies, al jou gunsteling liedjies.

Dit is Karen se verjaarsdagnaweek, kom vier saam met haar, 3 vertonings, Vrydag, Saterdag en Sondag, 8,9 & 10 Augustus.





Get Tickets

Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Darling-WC Events in Your Inbox