Event

BOSVELD GATSKOP MET PROP EN MARNO VD MERWE aangebied deur Phalaborwa CPF

Advertisement

Phalaborwa is julle reg vir n Gatskop kuier saam PROP en MARNO VD MERWE!

Phalaborwa CPF bied die BOSVELD GATSKOP aan vir n fondsinsameling vir die voortdurende uitgawes rondom die organisasie om die Phalaborwa gemeenskap en omliggende dele veilig te hou en bystand te lewer in oomblikke van nood.

Baie dankie vir elke gemeenskapslid se deurlopende ondersteuning, dit word waardeer.



Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Phalaborwa Events in Your Inbox