Event

TOLLIE PARTON LIVE By Die Veiling

Advertisement

πŸ’„πŸŽ€ TOLLIE PARTON KOM VANDERBIJLPARK TOE! πŸŽ€πŸ’„
Slegs by Die Veiling Vanderbijlpark – moenie diΓ© aand van sass, skaterlag en styl misloop nie! πŸ‘ βœ¨
πŸ—“οΈ Datum: 11 Oktober | πŸ•– Tyd: 19:00

🎭 Tollie Parton bring haar bekende flair na die Vaal – en jy wil dΓ­t nie mis nie! πŸ’ƒπŸ’₯

🎟️ Kaartjies:
πŸ‘‰ R150 per persoon
πŸ‘‰ VroeΓ« voΓ«l spesiaal: R100 per persoon
πŸ‘‰ Tafels beskikbaar vir groepe van 4 tot 12 persone (sien plakkaat vir pryse)

πŸ“² Bespreek nou!
WhatsApp die woord β€œBESPREek” na 082 308 9216

Dis Tollie soos jy haar nog nie gesien het nie – een aand, een vertoning, een ongelooflike ervaring! 🌈
#TollieParton #DieVeilingVanderbijlpark #DragDivas #VanderbijlparkEvents #GlamEnGiggles



Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Vanderbijlpark Events in Your Inbox