Event

Vroue Konferensie 2025

Advertisement

Vroue Konferensie 2025

Herontdek my waarde, herlaai my wese!

"... Jy is besorg en bekommerd oor baie dinge, maar net een ding is nodig. Maria het die beste deel gekies, en dit sal nie van haar weggeneem word nie." - Lukas 10:41-42

Kom vier Vrouedag saam met ons op 9 Augustus 2025, as gemeenskap. Kom herontdek jou waarde en herlaai jou wese as vrou en geliefde dogter van God.

In samewerking met: Beleef Gemeente; Kruin Gemeente; Kaleideo Gemeente; Kaleideo Benoni Gemeente; Laerskool Kruinsig & Laerskool Impala.

Tyd: 9:00 - 12:00 (8:30 Aankoms & Registrasie)
Koste: R120 per persoon
(*Daar is slegs 240 kaartjies beskikbaar, daar sit 6 vrouens aan 'n tafel.)
Get Tickets

Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Kempton Park Events in Your Inbox