Event

Daar Buite (Afrikaans)

Advertisement

Vir duisende jare het die mensdom die aarde as die middel van die Heelal beskou. Danksy ons nuuskierigheid, verbeelding en ontdekkingsdrang, weet ons dat die planete nie die enigste van hulle soort in die kosmos is nie. ‘n Groot verskeidenheid van verskillende wêrelde wag om daar buite ontdek te word.
Get Tickets

Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Bloemfontein Events in Your Inbox