Hartklopfees 2025
Advertisement
π HARTKLOP FEES 2025 π
π HoΓ«rskool Schweizer-Reneke
π 2 Augustus 2025
π Hekke open 15:00
πͺ Bring jou kampstoel saam!
Kom kuier saam vir 'n aand vol groot treffers, lekkernye en feespret! Hierdie jaar se Hartklop Fees beloof om jou hart vinniger te laat klop met 'n ongelooflike lineup:
π€ Riaan BenadΓ©
π€ Snotkop
π€ Juan Boucher
π€ Drommedaris
π΅ Kaartjies:
R200 per volwassene
R120 vir laerskoolkinders
Onder 5 jaar β GRATIS
ποΈ Kaartjies beskikbaar by die HSR admin kantoor.
π Wat kan jy verwag?
βοΈ Kontantkroeg
βοΈ Kosstalletjies
βοΈ Familie-atmosfeer
βοΈ Baie pret en verrassingselemente
π¨βπ©βπ§βπ¦ Bring jou gesin, jou vriende en jou kampstoel β en kom beleef die hartklop van musiek, mense en saamwees!
πΆ Dis nie net βn fees nie... dis βn vibe!