Spoegwolf & Glaskas live by Snowflake Potch
Advertisement
Ons jaarlikse hoogtepunt in Potchefstroom! Die dak is hoog, die gees is groot, en die brandewyn is diep. Glaskas kuier saam by die legendaries Snowflake venue.
VRYDAG 8 AUG
Hekke maak 18:00 oop.
Glaskas 20:00
Spoegwolf 21:00
Kaartjies:
Early Bird (net 'n paar beskikbaar) : R150
Fase Een: R200
Laaste Twee: R295
Sien jou daar!
Get Tickets
VRYDAG 8 AUG
Hekke maak 18:00 oop.
Glaskas 20:00
Spoegwolf 21:00
Kaartjies:
Early Bird (net 'n paar beskikbaar) : R150
Fase Een: R200
Laaste Twee: R295
Sien jou daar!
Get Tickets
Advertisement