Event

Kransklopfees 2025

Advertisement

KRANSKLOP FEES SE KAARTJIES IS OOP!
Laerskool Skuilkrans is vreeslik opgewonde om die 50 jaar viering met elkeen te deel!
Maak seker jy mis nie uit op die partytjie van jou lewe nie!

�Waar: Laerskool Skuilkrans se rugbyveld
�Wanneer: 2 Augustus 2025
�Hekke open 14:00

KOOP JOU KAARTJIES VANDAG!
Get Tickets

Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Pretoria Events in Your Inbox