Event

EUREKA MUDDY BASH 2025

Advertisement

Berei jou voor vir die opwindendste dag van die jaar! Sluit aan by die Eureka Muddy Bash, die eerste modderige hindernisdag in die Noord-Kaap! Vir oud en jonk – 'n dag vol pret, uitdagings, en gesinsgenot. Kom leef jou avontuurlus uit met 'n reeks opwindende hindernisse, lekker kosstalletjies en 'n energieke atmosfeer wat die hele gesin sal geniet!
Datum: Saterdag, 13 September 2025
Venue: Vleis Sentraal Veilingskrale, Kimberley
Ouerdoms Toepaslik: 2-99 jaar

🎟️ Kaartjies nou aanlyn beskikbaar by Quicket:
https://www.quicket.co.za/events/298185-eureke-muddy-bash-2025/



Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Kimberley-NC Events in Your Inbox