Regsnetwerk & Finansiesnetwerk Gholfdag
Advertisement
Die Solidariteit Regsnetwerk en Solidariteit Finansiesnetwerk se gholfdag is op 23 September 2025 en ons nooi alle regslui en finansiële firmas uit om dié dag saam met ons te kom geniet!
Bespreek jou vierbal nou!
Alle fondse wat op hierdie dag ingesamel word, word aan ʼn studiefonds geskenk wat vir regstudente en studente wat in ʼn finansiële rigting studeer gebruik word.
Dié fonds word deur die Solidariteit Regsnetwerk, die Solidariteit Finansiesnetwerk en Solidariteit Helpende Hand Studietrust bestuur.
Kom geniet die dag saam met ons en maak ʼn verskil in ʼn student se lewe!
Get Tickets
Advertisement