Event

MATHYS ROETS en LIESL DU TOIT in "The Songs of Leonard Cohen

Advertisement

Mathys Roets is een van die min kunstenaars wat Leonard Cohen werklik gestand kan doen.
Cohen se musiek sal nooit ā€˜n vervaldatum hĆŖ nie en praat met alle tale en generasies. In Songs of Leonard Cohen word outentieke Cohen gemeng met unieke Mathys – so eenders, maar tog so anders. Is jou gunsteling Suzanne, Bird on a Wire of dalk I’m your man? Dan is hierdie vir jou!
Get Tickets

Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Durbanville Events in Your Inbox