Event

Francois van Coke & Hunter Kennedy Akoesties

Advertisement

Twee legends van Afrikaanse alternatiewe musiek @ Landje vir ’n akoestiese buitelug vertoning
Francois van Coke & Hunter Kennedy.

R 360pp
Kinders onder 12 gratis
Welcome snack en sip ingesluit

Drank en kos op perseel te koop.
CASHLESS PREMISES

Program:
17:00 Hekke oop
20:00 Die Twee Legendes
23:00 Hekke sluit

Indien dit lyk na reën pak jou sambreek in en trek jou reënstewels en reënparka.
Get Tickets

Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Nellmapius Events in Your Inbox