Molly en Wors - Die Verhoogstuk (Willie Esterhuizen en Lizz Meiring @ Die Centurion Teater)
Advertisement
MOLLY & WORS β DIE VERHOOGSTUK
π Met Willie Esterhuizen & Lizz Meiring
π£ Spesiale Debuut-Voorskouvertoning!
π Donderdag, 28 Augustus 2025
π’ 19h30
ποΈ R250 pp
π² Bespreek nou: https://qkt.io/MollyWorsCT25
Na jare se smeek en pleit van die kykerspubliek is die immergewilde Molly en Wors terugβdiΓ© keer op die verhoog!
Gehore kan uitsien na vlymskerp humor, soos net Willie dit kan doen. En die tema?
"Die geheim van βn gelukkige huwelikβ¦ bly βn geheim."
Kom kopknik met herkenning oor hoe dit in meeste huwelike gaan. Soos altyd in Willie Esterhuizen se werk, is dit humor met hart: heerlik snaaks, voelgoed, maar ook verrassend en warmhartig. Saam met Lizz Meiring as Molly vorm hulle βn gedugte span en die vonke spat!
π Afrikaans | 70 minute | Geen pouse | Geen onder 14 (enkele kru taal)
Vervaardig deur: Artist Warehouse, Westel Productions en Lizz Meiring Produksies
Teks: Willie Esterhuizen
Regie: Pieter Esterhuizen
Stel ontwerp: Willie Esterhuizen
Kostuums: Hollywood Costumes
Musiek: Toby Esterhuizen
Tegnies/Verhoogbestuur: Yvette Hanekom
π½οΈ Kom kuier voor die tyd by The Rehearsal Room vir ete en wyn.
π Die Centurion Teater | www.centurionteater.co.za | 063 376 4982
Get Tickets