Jagersbosch Basaar 2025
Advertisement
Dit is weer tyd vir die GROOT Jagersbosch Basaar!🤩 Omkring 5 Julie 2025 op jou kalender, want jy wil dit nie mis nie. Daar gaan ontbyt,pannekoek, hoender burgers, pasteie, kerrie & rys, vetkoek, quiche, viskoekies & 'n koffie stasie wees - en dit is net die kos!! Daar is nog 'n vleistafel, poedingtafel, gebak tafel, plante tafel, kindertent, Kwikkies tafel, Die Sinkhuis, Boeke en die Bosch mark vir jou vars plaasprodukte!
So be in Stilbaai on 5 July for our annual Jagersbosch Basaar! It is a festivity of note. And keep your eyes on our Facebook page for more information like raffle tickets and more.🥳
So be in Stilbaai on 5 July for our annual Jagersbosch Basaar! It is a festivity of note. And keep your eyes on our Facebook page for more information like raffle tickets and more.🥳
Advertisement