Event

Rustenburg Goue Oues Motorskou

Advertisement

Dis weer tyd vir die Goue Oues se Jaarlikse Motorskou.
Bring jou Klasieke motor of kom kyk net na al die motors.
Ingang R50 pp
Uitstallers is Gratis
Hekke Open 8:00 uur die oggend
Plek - Brauhaus Africa R24 Olifantsnek(net buite Rustenburg)
JJ Van Schalkwyk 079 934 7952
Philip Mostert 083 236 8140



Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Rustenburg Events in Your Inbox