Jo Black in Port Elizabeth
Advertisement
Impetus bring vir Jo Black en sy orkes Gqeberha toe!
Jo Black is βn sanger met βn passie vir mense. Bekend vir sy groot baard en diep stem, het hy βn huishoudelike naam geword wat βn passievolle, outentieke en rou uitvoering van inspirerende liedjies in βn toeganklike rockstyl lewer. Met βn reputasie as Suid-Afrika se hipster met die groot hart het hy bekend geword, nie net vir sy musiektalent nie, maar ook vir sy toewyding om ander te inspireer en op te hef.
βn Trots Suid-Afrikaanse musikant wie se lirieke die gewig van positiewe waardes dra, en ander uitdaag om beter weergawes van hulself te wees. Sy musiek en stories resoneer met jonk en oud, en die impak strek ver buite die grense van die musiekbedryf. Hierdie persoonlikheid het die harte van miljoene verower met sy aansteeklike energie en opregte warmte.
Sy leuse is om almal soos iemand te laat voel, want niemand verdien om soos βn niemand te voel nie.
Ten spyte van 3 albums wat onderskeidelik goud, platinum en multi-platinum status bereik het, is Jo ook bekroon met onder andere SAMA, Woordfees, verskeie Ghoema-, Tempo- en Aitsa-toekennings.
Hy sing van skepe en hoop, en tussen-deur die liedjies vertel hy stories wat mens net weer herinner, βdat dit alles net genade isβ.
Get Tickets