Nag-mal
Advertisement
Nag-mal, ān woordteaterstuk wat toneel en digkuns saamsmelt tot ān beeldryke vertelling van ān kind op reis see toe met ān emmer in die hand, sterre in die oĆ« en groot vrae in die hart. Wat beteken dit om te vergewe? Hoe klink stilte na verlies? Die worsteling van grootword tot Godgesprekke onder die Suiderkruis. ān Roerende vertelling van rou emosie, humor en lig wat onverwags tussen woorde deurval.
Geen 0/16
Get Tickets
Geen 0/16
Get Tickets
Advertisement