Bingo & Music Quiz
Advertisement
Hierdie is altyd n heerlike dag vir lekker saamkuier met Ouma & Oupa, bure, vriende en familie – en die beste van alles? GRATIS deelname vir oud en jonk! Bingo & Music Quiz 21 Junie vanaf 09.00 - 15.00
Kom geniet tradisionele Bingo met ’n prettige twist – bekende musiekgrepe uit verskeie eras! 🕥 Begin om 10:00 onder die bome by die sitplekke.
🎤 Live vermaak deur Anton Botha vanaf 12:00
🍔 Proe aan liplekker kosse, ontdek unieke kunsvlyt en koop vars plaasprodukte by jou plaaslike verkopers.
👧 Die kinders sal mal wees oor die groot speelarea, met Spookasem, roomys, slushies en nog meer lekkernye!
🐾 4-voetige vriende welkom!
Bring jou mensies EN jou geluk, daag jou vriende uit..... Dalk loop jy weg met die prys en titel van LKM Quiz Master!
📍 Apache Avenue, agter Obaro Wonderboom. N4 Wonderboom Lughawe-afrit. 📱 Soek op Google Maps: Lavender Kontrei Mark