Event

AMORE BEKKER in “BACCHUS TOT BEKKER” Regie: Tobie Cronjé

Advertisement

Is dit moontlik om iemand te vertrou wat nie wyn drink nie? Miskien......? Hoekom sal jy nooit weer ‘n glas rooiwyn met ‘n muggie in drink nie? In hierdie viering van die druppels van die druif ontmoet jy Bachus wat hierdie nektar mildelik met ons deel. Van Papsak tot Pinotage, Chardonnay tot Chenin Blanc - kom lag, pik ‘n traan en drink ‘n glasie wyn. Tjorts!! Jy het haar gehoor, nou kan jy haar sien - Amore sonder grense.
Get Tickets

Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Durbanville Events in Your Inbox