Event

Overvaal Massa-Reünie

Advertisement

𝗢𝗻𝘀 𝘃𝗶𝗲𝗿 𝟰𝟱 𝗷𝗮𝗮𝗿 𝘃𝗮𝗻 𝘁𝗿𝗼𝘁𝘀 & 𝘁𝗿𝗮𝗱𝗶𝘀𝗶𝗲🎉

In 2025 vier ons die 45ste bestaansjaar van Overvaal – 'n reuse mylpaal wat ons met trots en dankbaarheid wil vier.

🗓️ Die eerste naweek in September gaan ons feesvier!

Op Saterdag, 6 September 2025, hou ons 'n massa-reünie en ons nooi soveel jaargroepe as moontlik om saam te kom kuier, lag en herinneringe herleef. 👉 Dagboek daardie datum nou al – jy gaan dit nie wil misloop nie!

Meer inligting volg binnekort.



Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Vereeniging Events in Your Inbox