Event

DANIE NIEHAUS en GERMANDT GELDENHUYS (Middagvertoning)

Advertisement

Danie Niehaus is al vir meer as 4 dekades bekend as bekroonde sanger en liedjieskrywer en hy snoer kragte saam met Germandt Geldenhuys – ook bekend vir sy rol as “Louis Koster” in Binnelanders-TV. Hierdie twee kunstenaars se stemme word meesterlik vervleg in ‘n harmonie-ryke vertoning, wat beloof om musiekliefhebbers te bederf met a capella-musiek, nuwe klanke en tydlose gunstelinge. Dit is ‘n samekoms van twee groot stemme, asook hul humor en persoonlikhede saam op een verhoog – ‘n unieke kombinasie en musikale reis deur verskillende genres, wat jy nie wil mis nie!
Get Tickets

Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Durbanville Events in Your Inbox