LOKI ROTHMAN in "GUITAR ADDICT"
Advertisement
Loki Rothman is Suid Afrika se voorste kitaar virtuoos. Sy splinternuwe vertoning “Guitar Addict” is ‘n rare geleentheid om hierdie bekroonde vervaardiger en musikant se besonderse talent buite sy ateljee te siene te kry. Deel in sy passie vir die kitaar terwyl hy die stories en liedjies doen wat hom op sy musikale reis gevorm het.
Get Tickets
Get Tickets
Advertisement