Event

RUDI CLAASE - "STEMME" (Middagvertoning)

Advertisement

Rudi Claase is terug!
"STEMME", Rudi Claase se eerste lewendige produksie in byna 3 jaar, beloof om jou asem weg te slaan. Nรก 'n lang siekbed getuig sy vertoning van blinde geloof en sang wat jou beenmurg sal uitmergel. Hy sing, onder andere, treffers van Elvis Presley, Joe Dolan, Bles Bridges, Celine Dion, Patsy Cline en vele meer.
Kom deel in 'n hartroerende ervaring wat jou ewig sal beweeg!
Get Tickets

Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Durbanville Events in Your Inbox