KOS VIR DIE SIEL met Hannes van Wyk
Advertisement
Kom geniet ’n inspirasievolle oggend saam met Hannes van Wyk en die Coffee Snobs by die Wilderness Hotel. Dit is die perfekte geleentheid om te kom ontspan, lekker te eet terwyl jy in die rustige atmosfeer van die Wilderness Hotel ontspan.
Kom kuier saam en geniet 'n heerlike Buffet ontbyt, maak nuwe kontakte, en neem 'n bietjie inspirasie huis toe!
Besprekings: aGFzdGFnY2VsZWJyYXRpb24gfCBnbWFpbCAhIGNvbQ==
Kom kuier saam en geniet 'n heerlike Buffet ontbyt, maak nuwe kontakte, en neem 'n bietjie inspirasie huis toe!
Besprekings: aGFzdGFnY2VsZWJyYXRpb24gfCBnbWFpbCAhIGNvbQ==
Advertisement