Reünie naweek 15 - 17 Augustus 2025
Advertisement
ALLE OUD-SKOLIERE EN -ONDERWYSERS VAN LAERSKOOL OLIFANTSVALLEI EN HOËRSKOOL CITRUSDAL:
Merk solank die naweek van 15–17 Augustus 2025 in jou kalender!
Ons reël ‘n opwindende reunie naweek propvol skoolstories, kindertydherinneringe, ou vriendskappe en nuwe kuiergeleenthede.
Kom lag, onthou, en herleef die dae van pouseklokke en skooldrag.
Jy wil dit nie misloop nie!🤩
…meer inligting sal volg⏳
Laerskool Olifantsvallei Blad
MOOI(ER) CITRUSDAL
#Reünie2025 #LSOenHSCTrots #SaveTheDate