Spoegwolf op Ys (SunBet Arena)
Advertisement
Vir die eerste keer ooit, hou Spoegwolf ’n winterfees in Pretoria se mooiste arena. Hulle bring sneeu, Kersfeesbome, sjokolade en songs van koue aande met warm vriende.
In ’n vertoning soos geen ander – belowe die groep ’n aand wat voel soos winter in Europa.
10 000 mense hou saam.
Ons bou 'n stuk verhoog wat deur die gehoor loop. Ons bou 'n show wat songs van die laaste 13 jaar bring soos jy hulle nog nooit gehoor het nie.
Daar gaan biertente, warm sjokelade, mussies en liggies wees.
Maak reg vir Winterkersfees in Julie. Onder een dak. In Pretoria. Trek warm aan.
11 Julie 2025 by die SunBet Arena in Pretoria.
Support acts en ander details sal binnekort vrygestel word!
Kaartjies nou beskikbaar op iTickets:
https://itickets.co.za/events/483005
Early Bird Staande: R195 (net 'n paar beskikbaar!)
Algemene Toegang Staande: R285
Bespreekte Sitplek Middel: R420
Bespreekte Sitplek: R345
VIP ERVARING KAARTJIE: R1950
Wees deel van die beste winterkonsert, sien jou daar!
Get Tickets