Event

Hoffies Opedag

Advertisement

Oos, wes, Hoffies BES! Kom toer deur Hoffie-land en ontmoet ons onderwysers, beleef ons familie-waardes en kom kyk na al die lekkerhede by Laerskool La Hoff.

Hou ons blad dop vir meer inligting en tye rondom die Opedag.

Gr RR en R inskrywings is reeds oop en is slegs beskikbaar by die skoolkantoor. Alle voornemende Hoffies moet asb nie die inskrywingsproses los tot later in die jaar nie, aangesien die beperkte plekke vinnig gevul word.

Kom word deel van ons Hoffie-familie. Oos, wes, Hoffies BES!



Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Klerksdorp Events in Your Inbox