kykNET Buite Ekspo Limpopo
Advertisement
Die kykNET Buite Ekspo Limpopo word vanjaar 25 - 27 Julie by Sondela Nature Reserve & Spa gehou!
Dis 'n geleentheid wat jy nie wil misloop nie - besoek top buitelewe-uitstallers, kyk na die opwindende 4x4-uitdagings, geniet heerlike feeskos en beleef die Jimmys Sauces Braaikompetisie met kykNET celebs.
Splinternuut is die LA Sport Action Arena plus 4x4-herwinnings-demonstrasie EN die Plusnet Lekkewaan Agripark!
Ander aktiwiteite sluit in:
✅ Maxxis 4x4 Extreme-uitdaging
✅4x4-ritte saam met Andre de Villiers van Andre4x4
✅ Kindervermaak
✅ Helikopterritte
✅ Kuns- en snuffelmark
✅ Musiekvermaak
✅ Ketelkraal biertuin en kroeg
En hope meer!
Koop kaartjies nou om die lang rye te vermy: https://tinyurl.com/4mv3dyxj
Kaartjies sal ook op die dag te koop wees.
Get Tickets