Event

JUAN BOUCHER LIVE

Advertisement

‘n SPLINTER-NUWE JUAN BOUCHER vertoning is terug op publiek aanvraag by Fairtree Atterbury Teater. Na die vorige Fairtree Atterbury teater vertoning uitverkoop het en met oorweldigende aanvraag, keer JUAN BOUCHER in 2025 terug met ’n splinternuwe vertoning! Berei jou voor op ‘n magiese reis deur sy grootste treffers, kragtige optredes en ‘n paar verrassings wat gehore sal bekoor. Met gerugte van ‘n moontlike nuwe album wat in die lug hang, beloof hierdie vertoning om ‘n onvergeetlike ervaring vol emosie en energie te wees. Moet nie dit misloop nie – dit is die geleentheid waaroor almal gaan praat!
Get Tickets

Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Pretoria Events in Your Inbox