Event

Afrikaanse Erediens

Advertisement

U word hartlik uitgenooi om saam met ons die diens by te woon.

Ds Tienie Bekker gaan ons bedien.

Kinderbediening vir 2.5 tot 12jariges gedurende die erediens.

Tydens die diens sal nagmaal bedien word.

Indien u belangstel om te doop kontak asseblief vir Ds Salmon - 0210 756 656



Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Timaru Events in Your Inbox