Event

πŸ₯© DIE VEILING VLEISFEES πŸ₯©

Advertisement

πŸ”₯πŸ₯© DIE VEILING VLEISFEES – KOM SKOP STOF OP! πŸ₯©πŸ”₯

As jy van goeie vleis, yskoue brandewyn en klipharde musiek hou, dan is hierdie jou fees! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸŽΆπŸ»

πŸ“… SATERDAG, 28 JUNIE – Dis boere Jol 101!
🎸 ADAM TAS | NIEL SOMERS | JAN RHAAP – Hulle gaan die dak lig, al is dit β€˜n lapa!
πŸ₯© VLEIS OP DIE KOLE – Want β€˜n fees sonder vleis is net β€˜n vergadering!
πŸ”₯ BRANDEWYN WAT JOU WARM HOU – Soos Ouma se kombers in die winter!
πŸ’ƒ GEES WAT JOU VOETE ROER – Trek daai vellies aan en bring die danspassies!

πŸ’° R200 P.P | VIP R500 | KIDS O/12 GRATIS
🐦 VROEΓ‹ VOΓ‹L: R150 – Spaar nou, koop later nog β€˜n dop!

πŸ‘‰ Stuur "BESPREEK" op WhatsApp en sorteer jou kaartjie voor jou pel dit vir jou vertel! πŸ“²πŸ”₯











Advertisement
Share with someone you care for!

Best of Vanderbijlpark Events in Your Inbox