Kosterdam Eisbeinfees 2025
Advertisement
π Kosterdam Eisbeinfees - 10de Feesjaar! π Est 2015 - 2025
π Wanneer: 26 & 27 September 2025
π Waar: Kosterdam, Noordwes
Kom vier die 10de jaar van die legendariese Kosterdam Eisbeinfees! π
πΆ Musiek: Geniet die klanke van Boeremusiek en optredes van Duane Louw, Bernice West, Brendan Peyper, Andriette Norman en meer! π€
πββοΈBuitelugpret: Neem deel aan 'n Pretdraf op die 27ste!
π Rugby: Kom kyk die rugby op die groot skerm die 27ste September! β‘
π Eisbein & Kosstalletjies: Probeer die fees se beroemde Eisbein, en geniet die verskeidenheid van kos- en drankstalletjies, insluitend 'n "ginbar" en bier tent! π»
ποΈ Kampering: Bly oor vir die naweek β kampering is beskikbaar! Kom maak 'n naweek van dit en geniet die atmosfeer van die fees van die begin tot die einde! βΊ
π Bring jou familie en vriende vir 'n naweek vol lekkerte, musiek, sport en lekker kos!
#KosterdamEisbeinfees #Eisbein #Boermusiek #Noordwes #Rugby #FunRun #BikeRide #Kampering
Hou ons blad dop en maak seker jy mis nie uit nie! π
Feesprogram en Kaartjies binnekort aanlyn beskikbaar.
Get Tickets
Advertisement