Laerskool Vastrap Gholfdag
Advertisement
Ons jaarlikse gholfdag wat deur die ProVest Group geborg word, is 'n wonderlike geleentheid vir gholfliefhebbers om saam te kom en die pragtige Lost City en Gary Player gholfbane te geniet.
Advertisement