Mel die Storieverteller - DIE KOELKAMERS, PATERNOSTER - Internet Sensasie
Advertisement
Paternoster, Mel die Storieverteller kom kuier met haar skreeusnaakse stories by julle tydens die Blomme & Bubbles Fees!
In 2023 het nuuskierige gehore opgedaag om te sien hoe internetsensasie, Mel die Storieverteller in lewende lywe op ‘n verhoog lyk. Nou stroom almal na haar vertonings want Mel is toe skreeusnaaks in die regte lewe ook (vir mans en vroue). In haar derde komiese een-vrou vertoning, Internet Sensasie, gaan gehore uitvind dat Mel nou kan sing ook.
Mel deel uit eerstehandse ervaring stories vanuit die elektroniese oerwoud vol aandagsoekers en liggelowiges: Oom Riekert se groot fout, ‘n beplande vuisgeveg in ‘n taai plek met die naam KuduKraal, hoe ‘Mel die Storieverteller’ ontstaan het en die siekte op haar voorkop.
Die stories is vars, onverwags en bleddie belaglik, maar blykbaar alles waar, wel, so sê Facebook, en ons almal weet wat op die internet staan is ‘n feit, maar kan betwyfel word, tensy jy dit wil glo!
Vertoning duur: 80 minute (Geen pouse)
Styl: Komiese Storievertelstyl
Ouderdomsbeperking: Geen onder 14’s
Teks: Mel die Storieverteller
Musiek: Peach van Pletzen
Dekor: Imile Wepener
Daar is gehoorinteraksie, net die 'braaf' sit in die voorste twee rye.
Venue: Die Koelkamers, Paternoster
Adres: 1 Kreefte St, Kliprug, Paternoster, 7381
Kaartjies vanaf: R184pp
Deure open: 18h00
Vertoning begin: 19h00
Kaartjies beskikbaar by:
https://www.diekoelkamers.com/events/mel-die-storie-verteller-internet-sensasie-die-koelkamers-paternoster
Get Tickets