Lamb Champs 2025
Advertisement
Lamb Champs Pretoria is terug groter en lekkerder as ooit! Bring jou vriende en familie en kom geniet βn egte plaasfees in die hart van Pretoria. Beleef βn dag van kuier, kos, kultuur en kompetisie, waar 100 van Suid-Afrika se beste boere meeding in die Lamb Champs-kompetisie.
KAARTJIES:
Beskikbaar aanlyn via Quicket: https://bit.ly/LCPTA25
Kaartjies ook beskikbaar by die hek (slegs kaart β geen kontant)
Jou kaartjie sluit toegang in tot:
βοΈ Spitlam (eet soveel jy wil β terwyl voorraad hou)
βοΈ Lewendige musiek
βοΈ Kinderspeelarea
βοΈ Toyota Urban Trax 4x4-ervaring
βοΈ Uitstallings, biertente & kosstalletjies
βοΈ Lewendige veiling
βοΈ Skaapkop-eet & woldra-kompetisies
π€ KUNSTENAARS:
Onder andere Die Beste Band in die WΓͺreld... Ooit, Ek Sweer!, Ricus Nel en nog groot name wat binnekort aangekondig word!